Beskrywende Rekeningkunde: IFRS Fokus (26ste Uitgawe)
BESKRYWENDE REKENING
Elke hoofstuk in Beskrywende Rekeningkunde verwys na die vereistes van die International Financial Reporting Standards (IFRS) wat as die vernaamste bronne vir die hoofstuk dien. Beginsels word aan die hand van praktiese voorbeelde, insluitend joernaalinskrywings waar toepaslik, geŃ—llustreer. Wat openbaarmaking betref, word daar op beste praktyke gefokus, eerder as die minimum openbaarmakingsvereistes.
Written by: Z.R. Koppeschaar, J. Rossouw, J. Sturdy, H.A. van Wyk, F.F. Gaie-Booysen
Published by: LexisNexis South Africa
Date Published: 12/21/2016
Edition: 26ste Uitgawe
ISBN: 9780409124552
Available in: Paperback
saneleros2 –
good