Price: R88.00 Title: Sb Fase2 Nog Stories PakA Mamma & Pappa Gaan Uit ISBN: 9780195710045 Category: Primary & middle schools Publication: OUP Southern Africa Dimensions:Dimensions
192 x 169 mm Format: Binding
Paperback Description :Die Oxford Storieboom is ‘n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van ‘n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die boeke in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.
Sb Fase2 Nog Stories PakA Mamma & Pappa Gaan Uit
R88 R76
Dispatch in 4 to 7 days
SKU: 9780195710045
Category: Primary & middle schools
Tags: 9780195710045, Sb Fase2 Nog Stories PakA Mamma & Pappa Gaan Uit
Be the first to review “Sb Fase2 Nog Stories PakA Mamma & Pappa Gaan Uit” Cancel reply
Related products
-15%
-15%
-14%
-15%
-15%
-15%
-15%
Reviews
There are no reviews yet.