Anatomie vir medies-verwante studierigtings 2/u
Anatomie vir medies-verwante studierigtings 2/u
Hierdie werk, getitel Anatomie vir medies-verwante studierigtings, is 'n hersiene uitgawe van Anatomie vir die medies-wetenskaplike student (ook beskikbaar in Engels).</p>
<p>Die boek bied 'n sistemiese benadering tot anatomie. Hierdie benadering, in teenstelling met die regionale benadering wat deur mediese en tandheelkundige studente gebruik word, is veral gerig op medies-verwante beroepsrigtings soos verpleegkunde, radiografie, arbeidsterapie en fisioterapie.
Written by: Meiring JH
Published by: Vanschaik publication
Date Published: 01/01/1970
ISBN: 9780627019654
Available in: Paperback
Reviews
There are no reviews yet.