My Eie Klein Gebede-Boek (Hardeband)
My Eie Klein Gebede-Boek (Hardeband)
In My eie klein gebede-boek leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders tussen 6 en 10 jaar alles van gebed. Die verskillende afdelings in hierdie gebedeboekie met pragtige waterverf-illustrasies kyk na verskillende tipes gebede en hoe om te bid. Kinders leer hoe om God te loof en aanbid, te vra wat hulle nodig het, dankie te sê vir wat Hy vir hulle gedoen het en om deur die loop van die dag oor alles en nog wat met Hom te praat – alles deur gebed. Elke afdeling sluit in ’n kort gebed om te bid, ’n sleutel-teksvers en ’n toepassing om te bekragtig wat die kind geleer het.
Written by: BY DAVE STREHLER
Published by: Christelike Uitgewersmaatskappy
Edition: edition 1
ISBN: 9781431621446
Available in: Paperback
My Eie Klein Gebede-Boek (Hardeband)
In My eie klein gebede-boek leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders tussen 6 en 10 jaar alles van gebed. Die verskillende afdelings in hierdie gebedeboekie met pragtige waterverf-illustrasies kyk na verskillende tipes gebede en hoe om te bid. Kinders leer hoe om God te loof en aanbid, te vra wat hulle nodig het, dankie te sê vir wat Hy vir hulle gedoen het en om deur die loop van die dag oor alles en nog wat met Hom te praat – alles deur gebed. Elke afdeling sluit in ’n kort gebed om te bid, ’n sleutel-teksvers en ’n toepassing om te bekragtig wat die kind geleer het.
Brand: Book a book
Manufacturer: Christelike Uitgewersmaatskappy
Model: Hardcover
Product ID: 9781431621446
4 based on 95 reviews
Reviews
There are no reviews yet.