The answer series
The answer series Besigheidstudies 3 in 1 Studiegids Graad 11: KABV
Hierdie 3 in 1 studiegids dek die Graad 11 KABV-kurrikulum en sluit

die volgende in: Omvattende Notas per Kwartaal, Vrae per Kwartaal

en Volledige Antwoorde plus 2 Eksamenvraestelle & Memo’s.

Besigheidstudies vereis beide kennis en probleemoplossing: Die

verduidelikings en illustrasies in hierdie boek vereenvoudig

konsepte en help met begrip en gevallestudies wys leerders hoe om

probleemoplossingstegnieke te implementeer. Die boek bied

uitstekende ondersteuning vir alle leerders, ongeag hul vermoe, en

die puntsgewyse styl en tabelformaat maak die inhoud meer

toeganklik. Dit sal aan leerders alles bied wat hulle nodig het om

in hierdie toenemend relevante en interessante vak, hul beste te

bereik.
Written by: Alex Pinnock
Published by: The answer publisher
Date Published: 11/01/2016
Edition: 1
ISBN: 9781920558383
Available in: Paperback
Reviews
There are no reviews yet.