The answer series
The answer series Wiskunde 3 in 1 Studiegids Graad 10: KABV
In hierdie alles-in-een publikasie word die KABV-kurrikulum uiters

deeglik behandel. Dit bied ’n nuwe begin aan leerders met

leemtes in hulle begrippe van vroeere jare. Dit bevat:

Omvattende Notas en Uitgewerkte Voorbeelde per onderwerp.

Oefeninge wat gegradeer is om die logika en tegnieke wat in elke

onderwerp vereis word, te bevorder. Gedetailleerde

Oplossings vir alle oefeninge, plus ’n omvattende eksamen

(vraestel 1 & vraestel 2) met volledige verduidelikings vir

deeglike vaslegging en finale eksamenvoorbereiding. Hierdie 3 in 1

studiegids stel leerders in staat om hul volle potensiaal in Graad

10 te bereik en die leerder se begrip word deur stap-vir-stap notas

uitgebrei ten einde sukses in Graad 11 en 12 Wiskunde te verseker,

veral in Algebra, Euklidiese en Analitiese Meetkunde en

Trigonometrie. Deur die noukeurige uitgesoekte oefeninge te doen,

ontwikkel leerders vaardighede ten opsigte van elke onderwerp en

sodoende word selfvertroue en kennis bevorder. Die leerder BEGRYP

wat geleer word, leer om wanbegrippe te oorkom en verstaan uit die

staanspoor al die konsepte uit eerste beginsels.
Written by: Anne Eadie
• Gretel Lampe
• Gretel Lampe
Published by: The answer publisher
Date Published: 11/01/2016
Edition: 1
ISBN: 9781920297800
Available in: Paperback
Reviews
There are no reviews yet.