Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek
Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek
Daar was nog nooit n meer geskikte tyd om Tegnologie te bestudeer as juis nou nie. Dit het die manier waarop ons sake doen, verander. Dit het die geneeskunde, die nywerheid, die bankwese en die manier waarop ons met mekaar kommunikeer, verander. Dit het selfs die manier waarop ons ons stede en dorpe bou, verander. Jy sal hierdie jaar na verskillende tipes tegnologie kyk, sowel as sommige van die loopbane wat daarvan gebruik maak. Dit is inderdaad n baie opwindende wêreld – soos jy in hierdie boek sal ontdek.
Written by: Via afrika
Published by: Via Afrika
Date Published: 12/12/2020
Edition: edition 1
ISBN: 9781415419281
Available in: Paperback
Reviews
There are no reviews yet.